Egskeiding, Hoe Nou Verder (Sagteband)

R99.00

Egskeiding voel soms erger as die dood. Behalwe dat jou lewensmaat nie meer aan jou sy is nie, is daar tallose aspekte wat jy moet hanteer wat jou emosioneel, fisies, finansieel en ook geestelik verpletter kan laat voel.
Egskeiding – hoe nou verder? wil jou met praktiese voorstelle help om weg te draai van die verlede en te bou aan jou lewe wat voorlê – ’n lewe waarin jy selfs sterkter kan wees as toe jy getrou het. Dit hanteer geestelike, emosionele, finansiële en fisiese aspekte rondom egskeiding, asook aspekte wat jou kinders raak, soos verhuising en gedeelde ouerskap. Daar is plek in die boek om jou gevoelens neer te skryf oor dinge soos woede, alleenheid en verwerping. Dit bevat ook idees vir finansiële beplanning, stiltetyd, nuwe gesinstradisies en pret saam met jou kinders.
Egskeiding – hoe nou verder? sal jou oortuig jy kan nou reeds ervaar dat jy oukei gaan wees al voel jy platgeslaan.

3 in stock

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Egskeiding, Hoe Nou Verder (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *