GIFTS – BOOK – Gebede uit die Bybel
Original price was: R150,00.R120,00Current price is: R120,00.
Description
Wanneer jy die Skrif hardop bid, sal jy kragtige resultate sien. Dit het Jesus se lewe ons geleer. In Gebede uit die Bybel bied Wesley en Stacey Campbell vir ons ‘n skatkis van gebede direk uit die Skrif. Die gebede is in agt kategoriee verdeel wat chronologies gerangskik is, net soos hulle in die Bybel verskyn. Dit sluit in: teofaniee, die Psalms, wysheidsgebede, Hooglied, gebede van die profete, gebede van Jesus, Apostoliese gebede en liedere van Openbaring. Elke afdeling sluit ‘n inleiding en praktiese riglyne in oor hoe en wanneer om die gebede te bid. Of jy ‘n beginner of ‘n gesoute voorbidder is, hierdie boek gee vir jou vinnige en maklike toegang tot 88 kragtige, Bybelse gebede vir enige situasie in die lewe. Dit is ‘n unieke bron wat jy weer en weer kan raadpleeg, en jou in ‘n dieper gesprek met God sal inlei.

Additional information
ITEM | ONE SIZE |
---|
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.