GIFTS – BOOK – KIDS – UNIEK & AMAZING by JENNIFER ROTHSCHILD

R85,00

Description

God sien jou raak en is lief vir jou, maak nie saak hoe jy oor jouself voel nie. Jennifer Rothschild weet hoe maklik tienermeisies voel asof hulle nie raakgesien word nie en onsigbaar is. In Uniek & amazing gebruik Jennifer die ongewoonste liefdesverhaal in die Bybel, wat ons in die boek Hosea kry, om jong meisies te laat besef dat God vir hulle lief is en vir hulle omgee, maak nie saak hoe hulle tans oor hulleself voel nie. Jong meisies sal ontdek: As jy wegdwaal, sal Hy jou soek en kry; As jy bang is, sal Hy jou rustig maak; As jy twyfel in Hom, sal Hy jou geloof versterk; Uniek & amazing is ideaal vir alle tienermeisies wat graag hulle identiteit in Christus wil vind.

SKU: N/A Category:

Additional information

ITEM

ONE SIZE

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GIFTS – BOOK – KIDS – UNIEK & AMAZING by JENNIFER ROTHSCHILD”