HOMESEKUALITEIT EN DIE BYBEL (SAGTEBAND)

R150.00

Wat sê die Bybel régtig oor selfdegeslagverhoudings? Is die Bybel verkeerd vertaal of verstaan ons nou skielik verkeerd? En hoe gemaak met homoseksuele persone in die kerk?
Homoseksualiteit en die Bybel is gebore uit die navorsing deur twee behoudende Bybelwetenskaplikes wat vra wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings en -intimiteit sê.
Proff Jan du Rand en Marius Nel neem die leser op ’n reis deur die Ou en Nuwe Testament, en selfs in die breër gemeenskap waarbinne Israel en die eerste kerk geleef het, om te probeer verstaan wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings leer. Hulle ondersoek hoekom ons na die Bybel moet luister en ook hoe die heersende denke die verstaan van die Bybel beïnvloed.
Homoseksualiteit en die Bybel is ’n eerlike en opregte soeke na Bybelse antwoorde en sal lesers opnuut bewus maak van God se liefde en genade.

2 in stock

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HOMESEKUALITEIT EN DIE BYBEL (SAGTEBAND)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *