Nader Tot God (Sagteband)

R99.00

Die boek Jakobus se bekende frases en aanhalings word gereeld in Christen-gesprekke gebruik: “Elke goeie en volmaakte gawe kom van Bo.” “Wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.”
Maar behalwe daarvoor, raak dit veral belangrike en moeilike kwessies aan soos rykdom en armoede, salwing met olie, genesing en die groot vraag oor die verhouding tussen geloof en dade.
Deur insiggewende uitleg van die Bybelteks, met enkele aangehaalde verse, en verrykende toepassingsvrae ontsluit Nader tot God die Bybelboek Jakobus in 12 studies as ’n oproep tot ’n Godvrugtige lewe. Dit herinner elke gelowige uiteindelik daaraan dat geloof en gehoorsaamheid hand aan hand gaan.

2 in stock

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nader Tot God (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *