SHOP

GIFTS -WIE IS JESUS REGTIG?

R120,00

Description

NANCY TAYLOR & PHILIP RYKEN

Sommige van die belangrikste vrae wat enigeen kan vra, gaan oor Jesus: Wie is Jesus? Hoe weet ons dat Hy regtig bestaan? Hoekom noem mense Hom Christus? Is Hy werklik die Seun van God? Waarom het Hy aan die kruis gesterf en het Hy werklik uit die dood opgestaan? Die antwoorde op hierdie vrae help ons om Jesus beter te verstaan.
Wie is Jesus regtig? bied 60 vrae oor Jesus wat in 3 afdelings bespreek word:• Vrae oor wie Jesus is, soos Hoe weet ons Jesus bestaan regtig? Hoekom het Jesus as babatjie aarde toe gekom?
• Vrae oor wat Jesus gedoen en geleer het, soos Watter geloof het Jesus aangehang? As Jesus self God is, hoekom het Hy tot God gebid?
• Vrae oor watter verskil Jesus in my lewe kan maak, soos Hoe kan Jesus my vandag help? Wanneer gaan Jesus terugkom?

Wie is Jesus regtig? sal jou help om Jesus op ’n dieper vlak te leer ken.

Additional information

ITEM

ONE SIZE

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GIFTS -WIE IS JESUS REGTIG?”