GIFTS – JY IS KOSBAAR

R199,00

Description

’n Bybelstudie waarin jy in 6 weke ontdek hoe om vry van skaamte te leef en jou selfvertroue in Christus te vind.

Die mens is geskep om in verhoudings te leef. Maar soveel mense voel ongeliefd en onseker van hulleself as gevolg van skaamte oor hulle verlede. Hulle is bang om hulle ware self te wys omdat hulle glo mense sal hulle dalk verstoot. Hoe kan hulle vol selfvertroue en vry van skaamte leef?

Jy is kosbaar is ’n ses-week-Bybelstudie wat lesers help om juis dit te doen. Laura Dingman lei lesers om hulle ware identiteit in Christus te ontsluit, bo hulle beperkings uit te styg en vol selfvertroue in God op te staan sodat hulle eerlik met God en ander mense kan omgaan.

Elke week begin met ’n inleiding, gevolg deur vyf studies wat meer uitbrei oor die week se tema. Dit is gegrondves in die Woord met genoeg ruimte vir persoonlike notas. Jy is kosbaar lei jou op ’n persoonlike reis van trans­formasie deur God se Woord.

SKU: N/A Category:

Additional information

ITEM

ONE SIZE

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GIFTS – JY IS KOSBAAR”